Modulekode | BCM 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Strukturele en ioniese eienskappe van aminosure. Peptiede, die peptiedbinding, primêre, sekondêre, tersiêre en kwaternêre struktuur van proteïene. Interaksies wat proteïenstruktuur stabiliseer, denaturasie en renaturasie van proteïene. Inleiding tot metodes vir die suiwering van proteïene, aminosuursamestelling en volgorde bepalings. Inleiding tot ensiemkinetika en ensieminhibisie. Allosteriese ensieme, regulering van ensiemaktiwiteit, aktiewe sentra en meganismes van ensiemkatalise. Voorbeelde van industriële toepassings van ensieme. Praktiese opleiding in laboratorium tegnieke en Goeie Laboratorium Praktyk. Tegnieke vir die kwantitatiewe en kwalitatiewe ontleding van biologiese molekules. Verwerking en aanbieding van wetenskaplike data. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BDieetkunde Dieetkunde
BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Chemie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Fisika BSc Genetika BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Plantkunde BSc Voedselbestuur (4 jaar) BSc Voedselwetenskap BSc. Voeding BScAgric Opsie: Toegepaste Plant- en Grondwetenskappe BScAgric Plantpatologie BScAgric Veekunde BScAgric Veekunde: Weidingkunde BScAgric Voedselwetenskap en -tegnologie |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | [CMY117 GS] and [CMY127 GS] and [MLB111 GS] |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 0.5 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Biochemie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App